Kultuur Nuus

Foto 1

Ritmiese gimnastiek

Hierdie gimnaste het aan die OP Kampioenskappe deelgeneem.

Charmaine Burger, Chevonne Nawrattle, Bianca van Schalkwyk, Jean-Mare de Waal

Janke Nel, Danelle Sterley, Chrisna Sterley, Mariané Bruwer, Zimbini Quza, Marsica van Schalkwyk en Kayla Lotter

Foto 2

Artistiese gimnastiek

Hierdie gimnaste het in die Kaap deelgeneem aan verskeie items

Danika Barbas, Esterlie Maré, Loua-Lize Brown, Chantelize Blaauw

Foto 3

Prestige aand

Kelly Masterson het deelgeneem aan die prestige aand in Port Elizabeth en is aangewys as die beste junior leerder vir voordrag.

Foto 4

Fotografie

Die fotografie span het aan die PE Kunstefees deelgeneem en het verskeie prestasies behaal.

Anike Louw, Anica Cawood, Kelly Masterson, Marina Butoi,

Evan Hartwig (met lof), Anke Botha, Hesté Meyer, Karmen Jonck en Meghan Carelse

Foto 5

Mental Maths

Courtney May is as finalis beloon vir haar deelname aan “Mental Maths” in die Uitenhage distrik.

Foto 7

Mixed Martial Arts

Jay Brown het ‘n eerste plek behaal vir die “high kick” en vir “traditional fighting” asook ‘n derde plek vir “points fighting”

Foto 6

Skaak

Die skaakspan het tydens Stulting se sportdag 5 wedstryde gewen, 1 gelyk op gespeel en 2 verloor en het dus met die span trofee weggestap.

Lanroe Rens, Ryan Leppan,

Duncan Grobbelaar, Evan Hartwig, Tiaan Swart, Kyle MacAdam,

Darius Pretorius en Chase Blaser

Foto 8

Bybelvasvrae

Hierdie jaar het ons Bybelvasvrae leerders hard gewerk om goeie prestasies van 87 % (span Sem) en 85 % (span Jaffet) te behaal.

Nina Vorster, Marina Butoi, Kelly Masterson, Hesté Meyer, Muller Mentz, Evan Hartwig,

Esterlie Maré, Karla Viviers, Elizmor Olivier, Danico Maré, Aiden, Brett-Rite en Sumé van Rooyen

Foto 9

Taekwondo

Tiago Dukai het medaljes ontvang vir spesiale tegniek, sparring en patrone. JJ Hamman ontvang ‘n medalje vir sparring. Albei seuns het aan ‘n klub kompetisie deelgeneem.

foto 10

Kickboxing

WWJ Spangenberg (5 jaar) verwerf sy eerste sertifikaat in ‘n kickboxing kompetisie.

Foto 11

Ritmiese Gimnastiek

Janique Steyn het op 6 September aan die OP Kampioenskappe by Mentorskraal deelgeneem en 1 brons en 3 goue medaljes verower, sowel as ‘n algehele eerste plek vir vlak 8 o/13. Sy is ook as die beste gimnas van die dag aangewys en is gekies om die Oostelike Provinsie by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Kaapstand te verteenwoordig.

Foto 12

Voordrag

Marina Butoi het haar voordrag en toneel afdeling met lof geslaag tydens die PE Kunstefees.

Foto 13

Spelling Bee

Melissa Ndlovu, Amvuyele Malahla and Michaela Basson participated in the regional Spelling Bee held at Stulting Primary School. Melissa and Amvuyele went through to the final round, where they will compete against others later this term.

Melissa Ndlovu, Amvuyele Malahla en Michaela Basson het aan die streek “Spelling Bee” deelgeneem. Melissa en Amvuyele het na die finale rondte deurgedring.

Foto 14

Netbal

Laerskool Stulting se o/12 A netbalspan het die Oos-Kaap verteenwoordig tydens die Challange toernooi te Boksburg gedurende Julie. Opregte dank aan mnr. H. Agenbach van Humansdorp Koöperasie vir sy goedhartige borgskap wat hierdie toer vir ons netbalspeelsters moontlik gemaak het.

Comments are closed.