Warrior Race

Saterdag, 19 Junie is dit weer tyd vir ons jaarlikse ‘Warrior Race’ vir maatjies 4-6 jaar oud. Dit is gratis. Onthou asseblief om ‘n RSVP te stuur om jou plekkie te verseker. Sien jou daar! … Lees Meer

Belofte in ‘n reënboog…

Die Gr. R Dolfyn-maatjies van Stulting was onlangs so bevoorreg om weer op ‘n baie spesiale manier herinner te word aan die belofte wat God aan Noag gemaak het.  Mag ons elkeen hierdie belofte in ‘n reënboog onthou … Lees Meer

Stulting

Nie net word Stulting se geboue so bietjie opgeknap met ‘n vars lagie verf nie, maar hul spog ook met ‘n nuwe vooraansig! … Lees Meer

Ballet

Twee van Stulting se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in PE deelgeneem.  Amé het goud vir haar solo ontvang en Lilly silwer.  Hierdie twee jonge dames het ook ‘n groepdans gedoen … Lees Meer

Trans Elands MTB Marathon

Twee van Stulting se leerders, Marco Botha en Soné Jacobs, het die afgelope naweek gewys hulle is nie bang vir ‘n uitdaging nie en het hul staal gewys tydens die Trans Elands MTB Marathon.  Ook een van Stulting se onnies, … Lees Meer

Eastern Cape Artistic Festival

Vir Dewald Duvenhage is ouderdom net ‘n getal en het die feit dat die 1ste en 2de plek wenners van die kompetisie 3 jaar ouer as hy is, hom glad nie gekeer om vir ‘n 3de plek te mik nie.  … Lees Meer

Gesonde eetgewoontes.

Die graad 3 klasse het die afgelope tyd geleer van gesonde eetgewoontes. Daarmee saam het hulle ook geleer van die vrug van die Gees in die Bybel en dit in hulle kuns geïnkorporeer. Pragtige werk en elkeen uniek soos ook … Lees Meer

Stulting leerlingraad 2021

Stulting wens graag die volgende leerders geluk wat tot 2021 se leerlingraad verkies is: Dogters Issataya Bredell Naruschka Conradie Emma Humby Soné Jacobs Annelé Landman Eliska Nel Keziah Prinsloo Lianca Rose Leelynn Rossouw Phil-Mari van de Putte Lizzy van Niekerk … Lees Meer

Gimnastiek

Amoné Jacobs en Kirsten Whittal, twee gr. 1-maatjies van Stulting, het verlede Saterdag aan ‘n kompetisie van Aqua Rhythmic Gymnastics klub deelgeneem.  Amoné het ‘n 1ste plek in die o/7 ouderdomsgroep behaal, terwyl Kirsten met ‘n welverdiende 3de plek weggestap … Lees Meer