Ballet

Twee van Stulting se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in PE deelgeneem.  Amé het goud vir haar solo ontvang en Lilly silwer.  Hierdie twee jonge dames het ook ‘n groepdans gedoen waarvoor hulle ‘n welverdiende goud ontvang het.  Baie geluk!

Comments are closed.