Bergfiets Vastrap

Laerskool Stulting se ouers en maats kon lekker kom saamry tydens die Bergfiets Vastrap.  Dit was ‘n heerlike dag in die opelug met ‘n hele paar jong fietsryers wat die rowwe terrein verken het.  Baie dankie aan almal wat die dag saam met ons kom geniet het.  Ons sien uit na die volgende Bergfiets Vastrap!

Kranige klomp fietsryers in aksie!

Comments are closed.