Die graad R en graad 1 klasse van Stulting het 2018 aan die brand begin!!

Die graad R en graad 1 klasse van Stulting het 2018 aan die brand begin!! Die nuwe gesiggies was behoorlik verwelkom tydens ‘n vertoning deur die Humansdorp Brandweerdienste! 

Comments are closed.