Drop for drop against the drought…

Met die watervlakke in damme steeds laag word almal aangemoedig om water te spaar.

Die Kouga Munisipaliteit het by ons kom kuier om ons bewus te maak van die droogtetoestand en om ons te leer hoe om water te spaar.

 

Comments are closed.