Easter time at Stulting

Paasfees herinner ons aan die hoop wat ons in Christus het.

Hierdie Paasfees was baie spesiaal want ons het ons leerlinge by ons gehad al het dit ‘n bietjie anders gelyk as gewoonlik. Ons het baie pret gehad met ‘n paar aktiwiteite terwyl ons vier wat Jesus vir ons gedoen het.

“He is not here, but has risen” – Luke 24:6

Comments are closed.