Eastern Cape Artistic Festival

Vir Dewald Duvenhage is ouderdom net ‘n getal en het die feit dat die 1ste en 2de plek wenners van die kompetisie 3 jaar ouer as hy is, hom glad nie gekeer om vir ‘n 3de plek te mik nie.  Hierdie klein knapie, wat volgens sy mamma gereeld eerder op sy hande as sy voete rondloop, het met ‘n skrale 0.75 punte 2de plek gemis.  Dit wil gedoen wees! 

Dewald is ook gekies om die 20ste Junie aan die “Eastern Cape Artistic Festival” deel te neem.  Stulting is super trots op jou, Dewald!

Comments are closed.