Fietsry in die vars oggend-lug

Mnr. Tiaan Muller en ‘n paar leerders van Laerskool Stulting het Saterdag sommer dou voor dag ‘n paar kilometers gaan ry ter voorbereiding vir hul heel eerste fietsry-resies vir die jaar wat binnekort sal plaasvind

Die Stulting “fiets-ry-bende” slaggereed!

Comments are closed.