Gesonde eetgewoontes.

Die graad 3 klasse het die afgelope tyd geleer van gesonde eetgewoontes. Daarmee saam het hulle ook geleer van die vrug van die Gees in die Bybel en dit in hulle kuns geïnkorporeer. Pragtige werk en elkeen uniek soos ook ons kinders

 

Comments are closed.