Gimnastiek

Amoné Jacobs en Kirsten Whittal, twee gr. 1-maatjies van Stulting, het verlede Saterdag aan ‘n kompetisie van Aqua Rhythmic Gymnastics klub deelgeneem.  Amoné het ‘n 1ste plek in die o/7 ouderdomsgroep behaal, terwyl Kirsten met ‘n welverdiende 3de plek weggestap het.  Baie geluk! 

Comments are closed.