Gr. 2’s maak ‘n draai op die plaas!

As deel van die tema “Plaasdiere” het Stulting se Gr. 2-maats oulike hennetjies gemaak wat snoesig op ‘n nes sit en broei met hul kuikens onder hul vlerke, want wat is ‘n plaas dan nou sonder ‘n hen met haar kuikens…

Comments are closed.