Gr. 6-dogters maak sports

Stulting-leerders weet hoe om plig en plesier te meng! Hier speel die Gr. 6-dogters rugby teen mekaar vir die oefening… en natuurlik ook vir die sports daarvan!

Comments are closed.