Jayden Groenewald

Jayden Groenewald is ‘n leerling waarop Stulting baie trots is. Jare lank het ons krieket-manne wat vir die Kouga span gekies is!  Jayden is Stulting se eerste OP speller vir die o/11 span, vir die eerste keer in 20 jaar. Op 22 Oktober is Jayden as deel van die span aangekondig by St. Georges Park.

Comments are closed.