Kodering en robotika

Die Gr. 2 Gogga-klassie se maats kon nie wag om uiteindelik die paddavissie wat hulle gebou het te kodeer en uit te toets nie.  Dankie aan Mnr. Wian vir die lekker robotika-lesse!

Dankie mnr. Wian vir die lekker robitika lesse.

Comments are closed.