- Mev. Maryna Meyer saam met die hoofkarakters: Charli de Villiers as Mej. Minnaar, Tiana Mulder as Juffrou Mulder, Rudolph Gerber as Seun 1, Kayleigh Smith as Meisie 2, Minandi Venter as Meisie 3, Heinrich Human as Ds. Stulting, Caper du Plessis, Bernard Heyns as Seun 2. (nie op foto: Fioné van Zyl as Meisie 1 en Lameg Koekemoer as Seun 3)
- Heinrich Human as Ds. Stulting en Charli de Villiers as Mej. Minnaar in askie.
- Gr. R & RR dogtertjies (era 1939-1949)
- Johnny Cash, Marilyn Monroe, Elvis Presley en Buddy Holly het ook ‘n draai op die verhoog kom maak (era 1949-1959)
- Michael Jackson (Ezra Karolisin) doen hier sy bekende liedjie, Thriller, se danspassies (era 1979-1989)
- Die Gr. 5’s dans hier saam met die Spice Girls (1989-1999)
- Chris Barnard (Meyer Steyn) help hier vir Ds. Stulting met my hart. (era 1959-1969)
Photos supplied by Christelle Landman Photography