Leerders staan saam teen droogte

Laerskool Stulting se leerders en ouers het gewys hulle het harte wat omgee toe hulle onlangs honderde blikkieskos ingesamel het vir droogtehulp.  Die bydraes het alle verwagtinge oortref.  Baie dankie aan almal wat betrokke was en ook in besonder Mnr. Leon de Koning wat hierdie projek van stapel gestuur het. 

 

Comments are closed.