Lente by Stulting

Die graad 3’s het behoorlik die lente gevier. Hulle het ‘n loslit dag geniet deur die Spingbokke te ondersteun en ‘n pretige lente piekniek gehou.

Comments are closed.