Maart 2017 – Top Presteerders

 

Krieket
Stulting se o/13 Krieketspan het ‘n goeie seisoen sover. Hulle wen 4 uit hul 5 wedstryde en spog met spelers soos Jayden Groenewaldt wat reeds twee 50 talle geslaan het, asook met boulers soos Adriaan Landman, Aswen Rademeyer en weer Jayden Groenewaldt. Hou so aan manne!
Die span: Willem Botha, Tjaart Steyn, Adriaan Landman, Jay Brown, Liso Ndokweni, Steyn Fowle, Aswen Rademeyer
Piet Fowle, Jayden Groenewaldt, Dempers Meyer, Mias Bierman en Jacques Cilliers.

Chess
Caylin Carolus participated in Johannesburg in the Nasional Chess Competition. Her team received third place and will compete in an upcoming event for their National Colours.

Atletiek
Hierdie atlete het aan die Sarah Baardman atletiek kompetisie deelgeneem by Westbourne Oval:
Piet Fowle, Anika Ferreira, Danelle Sterley, Talya Ferreira, Steyn Fowle, Christiaan Steyn, Ethan Blaker
Arnell Primo, Aswen Rademeyer, Zayne Bekker, Bryan Katoo, Dempers Meyer, Damien Engelbrecht, Jaden Witbooi, Kaylee Shaw-Nell
Loua-Lize Brown, Chrisna Sterley, Leahne Blaauw, Jarrid Lucas, Elroy Skosana en Chrisjan de Lange

Atletiek
Die atlete het aan die Provinsiale kompetisie in Cradock deelgeneem:
Danelle Sterley, Jaden Witbooi, Talya Ferreira
Leahne Blaauw, Bryan Katoo, Damien Engelbrecht, Elroy Skosana en Mariané Bruwer.
Uit hierdie atlete verteenwoordig Mariané Bruwer, Bryan Katoo, Talya Ferreira, Danelle Sterley en Jaden Witbooi die Oos-Kaap by die Suid-Afrikaanse Skole atletiek byeenkoms.

Ysters
Juffrou Melissa Fouché spog met verspring eerste plekke by die Provinsiale kompetisie in Cradock. Sy vergesel die puik atlete na die Suid-Afrikaanse Skole atletiek kompetisie.
Jaden Witbooi, Bryan Katoo, Melissa Fouché (Afrigter) en Mariané Bruwer.

Comments are closed.