Maatjies kuier is sprokiesland!

Die Gr. R & RR maatjies het so bietjie in Sprokiesland ‘n draai gaan maak.  Die maatjies het lewe gegee aan Rooikappie, Pinocchio, Moana, Captain Hook en vele meer…  Hulle het groot pret en vermaak aan die res van die skool besorg deur elke klas te verras en te spog met hulle oulike uitrustings. 

Comments are closed.