- Die o/13 span is die Sarah Baartman Netbal Challenge wenners en neem deel in Oos-Londen vir die finale rondte: Hannah Rudman, Avril Vermeulen, Christi Nel, Miné Janse van Rensburg, Talya Ferreira, Ava le Bron, Chloë Ludick en Danelle Sterley.
- Die o/12 span is die Sarah Baartman Netbal Challenge wenners en neem deel in Oos-Londen vir die finale rondte: Caitlyn Thomas, Tazneen Strydom, Aluve Mahli, Elsje Wolfaardt, Chrisné Karolisin, Meché Draghoender, Jessica Bramwell, Chrisna Sterley en Sasha Winterbach.
- Elizarie Foord, Chantelize Blaauw, Megan de Klerk en Naruschka Conradie is genooi om aan die Despatch Prestige aand deel te neem
- Talya Ferreira (0/13), Chrisna Sterley (0/12) en Danelle Sterley (0/13) is gekies vir die OP netbalspan wat Junie meeding in die SASN All Ages toernooi.
- Avril Vermeulen en Christi Nel is gekies vir die Sarah Baartman netbalspan wat Junie aan die Netball Wintergames deelneem.
- Anrico Moolman en Cayline Carolus is gekies vir die Sarah Baartman skaakspan wat in die volgende rondte teen ander sal meeding vir die Oap span.