Nuus, nuus, nuus!

 

Chloë Ludick (Onderhoofdogter), Charlí de Villiers (Hoofdogter), Rudolph Gerber (Hoofseun) en Edrich Kleu (Onderhoofseun) by die Stulting “banner” wat die gr.7-ouers vir die skool geskenk het. Baie dankie aan al die gr.7-ouers vir die pragtige geskenk!

Stuling het onlangs hulle jaarlikse “Stulting Encore” gehou.  Die leerders het hulle musiekvernuf te toon gestel en die gehoor met pragtige akkoorde vermaak.

Comments are closed.