o/13 sewes

Stulting se o/13 sewes span het fantasies gespeel tydens ‘n onlangse toernooi.  Welgedaan manne!  Die uitslae is soos volg:

  •  Stulting wen teen Kruisfontein 40-0
  • Wen Graslaagte 24-17
  • Wen Charlo 24-20
  • Speel gelykop teen Pellsrus 14-14, maar Pellsrus druk die laaste drie en die reëls stipuleer dat die span wat laaste druk deurgaan na die volgende rondte.  Dus verloor Stulting teen Pellsrus. 
  • Wen Charlo 24-7 en eindig 3de in die toernooi.

Agter van links na regs: Mnr. Stephan Muller, Alarno Primo, Kenny Ramabodu, Cearon Felix, Damian Albrecht, Jaiden Lucas, Bryan Katoo, JP Hendricks en Mnr. Elandré Smith. Voor van links na regs: Liam Bekker, Alonso Felix en Edrich Kleu.

Comments are closed.