Die volgende atlete is opgeneem in die Oos-Kaapspan wat aan die Suid-Afrikaanse Kanmpioenskappe gaan deelneem in Potchefstroom op 24/25 Maart:
- Mariané Bruwer – Verspring
- Talya Ferreira – Spiesgooi
- Danelle Sterley – Hoogspring
- Bryan Katoo – Verspring, 70mH
- Jaden Witbooi – Verspring, 75mH, 150mH