Paashasies

Die Paashaas en skattejag agter heerlik sjokolade paaseiers aan is beslis nie al waaroor Paasfees vir Stulting se maatjies gaan nie.  Alhoewel Juffrou Shené se Gr. RR-eendjieklas die Paasfees al hoppende ingegaan het, weet hulle dat Paasfees ‘n baie spesiale tyd van die jaar is, waartydens ons herinner word aan Jesus se onbeskryflike groot genade en liefde vir ons.

Comments are closed.