Prettig in Gr. R!

Die Gr. R-maatjies sluit hulle reis deur die land van vervoer met ‘n heerlike aktiwiteit af en begin hulle nuwe tema oor plaasdiere waar hulle so bietjie op “Old MacDonald” se plaas gaan kuier.

Comments are closed.