Radikale Redenaars

Altesaam 14 van Laerskool Stulting se leerlinge is gekies om deel te neem aan die semi-finale Radikale Redenaars kompetisie wat 1 Junie 2019 by Hoërskool Stirling in Oos-Londen sal plaasvind.

 

 

Die leerders is soos volg in die onderskeie afdelings:

·         Redenaars:  Birkita Hotlzhausen, Melita Steyn, Tessa Gerber, Xean-C, Annelé Landman, Mienke Brits, Rudolph Gerber

·         Prosa:  Melita Steyn, Tessa Gerber, Rudolph Gerber, Heinrich Human

·         Poësie:  Annelé Landman, Elandré van Loggerenberg, Chris-Mari Hamilton, Charli de Villiers

·         Eksperimentele Redenaars:  Minandi Venter, Leahné Blaauw

 

Die volgende leerlinge is direk deur na die nasionale kompetisie wat later in die jaar in Pretoria sal plaasvind:

 

·         Clarissa Venter: Eksperimentele Redenaars

·         Heinrich Human: Eksperimentele Redenaars

 

Ook die volgende leerders is deur na die volgende rondte van die ATKV kompetisie:

 

·         Heinrich Human

·         Rudolph Gerber

·         Charli de Villiers

·         Birkita Hotlzhausen

(Agter) Minandi Venter, Annelé Landman, Mienke Brits, Rudolph Gerber, Charli de Villiers, (middel) Chris-Mari Hamilton, Leahné Blaauw, Elandré van Loggerenberg, Tessa Gerber, Clarissa Venter, (voor) Melita Steyn, Birkita Hotlzhausen, Xean-C, Heinrich Human

(Agter) Heinrich Human, Rudolph Gerber, Charli de Villiers en Birkita Hotlzhausen (voor) is deur na die volgende rondte van die ATKV kompetisie

Comments are closed.