Radikale redenaars

Michael Butoi het deurgedring het na die Oos Kaap finaal vir radikale redenaars. Dit vind plaas op 1 Aug in Oos Londen.

Chris–Mari Hamilton dring direk deur na die Nasionale finaal wat plaasvind in Garsfontein PTA op 30-31 Oktober.

So trots op hulle!!!

Comments are closed.