Sarah Baartman Atletiek @ Oval in PE

Baie geluk Christiaan Steyn met ‘n tweede plek in gewigstoot.

Baie geluk Zayne Bekker met ‘n eerste plek en Aswen Rademeyer met ‘n tweede plek in die 200m hekkies

Baie geluk Jaden Witbooi met ‘n eerste plek in 150m hekkies

Comments are closed.