Sarah Baartman proewe

Die naweek is 6 van Stulting se spelers na Grahamstad vir die Sarah Baartman proewe. Vier dring deur na die Oos-Kaap proewe, in Oos-Londen, volgende naweek.

Chrisna Sterley is gekies vir die o/12 span.
By Chrisna is haar afrigter juf Landi van der Walt.

Talya Ferreira, Christi Nel en Danelle Sterley is gekies vir die o/13 span.
By Talya, Christi en Danelle is hul agrigter juf Karin Pienaar.

n

Comments are closed.