Skool Communicator

Om kommunikasie met u te verbeter gaan ons in 2016 van die D6 Communicator gebruik maak, Ons moedig u aan om die School Communicator op u rekenaar en selfoon te installeer. Dit het ’n fotogalery, ’n kontaklys, kalender en ’n hele klompie nuttige skakels en dokumente. Kliek hier vir instruksies oor hoe om die “app” af te laai.

Installasie Brief

Installation Guide

Comments are closed.