Die maats van Stulting se Gr.2-Gogga-klassie het hierdie week hulle eie waterfilters gebou. Die belangrikheid van skoon water is behandel en die maats het ook geleer hoe belangrik dit is om water spaarsamig te gebruik.
- Jonathan Campbell
- Mieke Saunders
- Ciara Lott
- Miané Smith
- Luan du Preez
- Eli Fleurs
- Tyler Julies