Stulting Akademiese Prysuitdeling

Die jaar het behoorlik afgeskop met ‘n ongelooflike propvol program, maar soos hul sê… waar daar ‘n wil is, is ‘n weg!  Leerders het skouer aan die wiel gesit en puik prestasies behaal. 

Laerskool Stulting se leerlingraad vir 2020 is ook tydens hierdie spoggeleentheid aangewys.  Baie geluk al die leerders en hul ouers!

Comments are closed.