Stulting – onderwysersnuus

Nuwe onderwysers sluit aan by Stulting-familie

Stulting verwelkom die volgende onderwysers:
(van links) Me. Nicole de Raedt, Mnr. Heri Alers, Me. Chantell Deetlefs, Mev. Carin Davis, (voor) Shené Engelbrecht

Stulting student-onderwysers

Die volgende student-onderwysers het hierdie jaar by Stulting aangesluit:
(Agter) Me. Kylie Janse van Rensburg, Mnr. Lingaster Erasmus, Me. Danelle Viljoen, Me. Adelia Gouws en Me. Celia Masterson (links voor). Me. Suné Ehlers (Regs voor) is alreeds 3 jaar by Stulting.

Stulting groet 3 hartsonderwysers

Stulting groet Me. Linda Wansink (regs), Me. Tania Venter (middel) en Me. Joanell Barker vaarwel (links).
Linda tree uit die onderwys om ‘n welverdiende aftreëde te gaan geniet, terwyl Tanya haar vlerke na Chile sprei waar sy gaan skoolhou. Joanell verhuis na Port Elizabeth.
Alle sterkte word hulle toegewens!

Comments are closed.