Stulting se klein gimnas

Dewald Duvenage, ‘n gr. 1 maatjie van Laerskool Stulting, het verlede Saterdag aan Bay Gymnastics se eerste kompetisie deelgeneem.  Hierdie klein knapie is die jongste gimnas in die Vlak 3 groep (6 jaar) en het ‘n gesamentlike eerste plek behaal vir o/8. Baie geluk!

Comments are closed.