VCS mountain bike resies

Die volgende leerders van Laerskool Stulting het aan die VCS mtb resies deelgeneem:

Chrisjan de Lange, 25km
Callie die Lange, 25km
Marco Botha, 25km
Wwj Spangenberg, 10km
Micha Cupido, 10km
Phillip le Roux, 25km

Leerders in aksie op hul fietse!

Een van die leerders se gunsteling onnies, Mnr. Tiaan Muller, het ook aan die VCS mtb resies deelgeneem.

 

Comments are closed.