PE Kunsfees uitslae

seniorkoorStulting seniorkoor het ‘n diploma behaal by die PE Kunsfees.  Baie geluk aan almal van julle! Wel gedaan!!!

Die res van die uitslae was soos volg

Diploma (X1)

A++ (X2)

A+ (X12)

A (X10)

B+ (X4)

Ons is so trots op elke deelnemer!

Comments are closed.