Prefekte 2017

foto-1

Prefekte 2017

Voor: Mnr. Fourie (Adjunkhoof), Juf Melissa Fouche, Zayne Bekker (onderhoofseun), Sonneke van Rooyen (hoofdogter), Adriaan Landman (hoofseun), Leone de Villiers (onderhoofdogter), Juf Elana du Preez, Mnr Coetzer (skoolhoof)

Middel: Rayvone Leander, Ruan Botha, Tjaart Steyn, Anja Anker, Jay Brown, DC Hamilton, Duncan Grobler, Zimbini Quza, Cara Hartwig, Destani Petersen, Anika Ferreira, Jason Glover, Kaylee Shaw-Nell, Amila Matroos, Wilme Jansen van Vuuren, Michael Butoi, Jordan Allen, Willem Botha

Agter: Minke Erasmus, Jordan Lucas, Skye van Rensburg


foto-2

Hoofleiers 2017

Zayne Bekker (onderhoofseun), Adriaan Landman (hoofseun), Sonneke van Rooyen (hoofdogter), Leone de Villiers (onderhoofdogter)


foto-3

Dux leerling 2016

Timany Mostert


foto-4

Span van die jaar

Rugby o/11 span is aangewys as Stulting se span van die jaar


foto-5

Sportman en –vrou

Aswen Rademeyer en Timany Mostert is aangewys as die sportman en sportvrou van die jaar

Comments are closed.