Top Prestuurders

TOP KRIEKET PRESTUURDERS

Stulting se o/11 krieketspan het Dinsdag, 30 January by VCS gaan speel en die span het 167 lopies teen Victory aangeteken. Chrisjan de Lang(68) en Ruan Nel(16) was die beste kolwers vir die dag. VCS teken 47 lopies aan, dus wen Stulting met 120 lopies.Adrian Rademeyer en Ruan Nel was die beste met die boulwerk. Adrian kry 3 paaltjies vir 18 lopies en Ruan Nel, 2 paaltjies vir 3 lopies.

TOP ATLETIEK PRESTUURDERS

Die volgende atlete het beste in hul ouderdom gevaar tydens Stulting se interhuis atletiek:
Chrisna Sterley, Brian Katoo, Arnell Primo, Darius Pretorius, Talya Ferreira, Jaden Witbooi, Mariané Bruwer, Muhizi Jamaar, Gabrie van Eden, Agcobile Mahlati, Merwe van der Merwe, Bianca Eksteen, Bongi Gxuluwa, Lesedi Vumazonke en Alwyn Grootboom.
Rekords was verbeter deur Merwe van der Merwe (Hoogspring), Mariané Bruwer (Verspring), Talya Ferreira (800m & spiesgooi) en Jaden Witbooi (80m Hekkies & Verspring).

Talya Ferreira is aangewys as die Victrix Ladorum en Jaden Witbooi as Victor Ladorum


Ontmoet ons Prefekte vir 2018

Dempers Meyer (onder-hoofseun), Christiaan Steyn (hoofseun), Megan de Klerk (hoofdogter) en Talya Ferreira (onder-hoofdogter)

Agter: Anri Landman, Jan-Hendrik Snyders, Danelle Sterley, Mia Vorster, Danika Basson, Christi Nel, Gerhard Botes, Piet Foley, Steyn Foley, Lizemari Louw, Miné Janse van Rensburg
Middel: Liné Ferreira, Earon Felix, Regan Burger, Mias Bierman, Danelle Rens, Nikita Kleinhans, Marissa Beauzick, Jacques Cilliers, Chantelise Blaauw, Blaine Isaacs, Deoné Fortuin
Voor: me. Melissa Fouché, Dempers Meyer (onder-hoofleier), mnr. CJ Coetzer (skoolhoof), Christiaan Steyn (hoofleier), Megan de Klerk (hoofleier), mnr. J Fourie (adjunkhoof), Talya Ferreira (onder-hoofleier), me. Elana de Vos

Die Top Prestuurders vir die jaar

Dux
Sonneke van Rooyen is 2017 se Dux-leerling

Tessa Gerber is as die junior kultuur wenner aangewys en Sonneke van Rooyen as die senior kultuur wenner.

Leoné de Villiers het die Heubré Ferreira wisseltrofee vir drama ontvang

Talya Ferreira is aangewys as sportvrou van die jaar en Dempers Meyer as sportman.

Cayline Carolus received chess player of the year award for representing South Africa in more than one country.

Span van die jaar is die 0/12 Netbalspan: me. Carmen Hamilton (hulpafrigter), Talya Ferreira, Megan de Klerk, Danelle Sterly, Christi Nel, Avril Vermeulen, Danelle Collalto, me. Landi van der Walt (afrigter), Miné Janse van Rensburg, Chloë Ludick en Ava le Bronn

DC Hamilton het 2017 se Meriete toekenning ontvang.

Stulting se top swimmer, Merwe van der Merwe (9 jaar) het ver onder sy maats uitgeswem by die PEA Junior swemgala, waar hy drie eerste plekke verower het in borsslag, rugslag en vryslag (16,74 sek. oor 25m).

Stulting het onlangs hulle jaarlikse veldskool gehou, waar die graad 6-leerlinge ‘n oorlewingskamp bywoon. Sonder die ambassadeurs van Global Leadership Academy sou dit nie ‘n sukses wees nie!! Cornelius Coetzer (jnr) kon nie wag om handjie by te sit nie en het ook vrywilliglik by die groep aangesluit. Baie dankie aan hierdie ongelooflike groep jongmense wat hulle vrye tyd gebruik het om ons graad 6-kamp ‘n sukses te maak!

Comments are closed.